Het jy gehoor?

Raak deel van Skip se #MyFabulous-veldtog

Drie ontwerpers. Een maand. Drie unieke reekse. Raak deel van die #MyFabulous-veldtog.

Skip Fabulous Edition is hier en op die rakke, en ter viering hiervan gaan die talentvolle Sibu Msimang, Rich Mnisi en Jenevieve Lyons saam met die ongelooflike vrouens van Durban, Johannesburg en Kaapstad werk. Dié unieke spanpoging beoog om die oorspronklike styl van elke stad as inspirasie in die ontwerp van die drie ontwerpersreekse te gebruik.

Skip en die ontwerpers sal elke week Instagram-volgelinge aanspoor om kleure, teksture, en vorme wat hul stad definieer te deel. Hierdie eksklusiewe ontwerpersreekse sal by die Skip Fashion Exchange in Johannesburg op 13 Augustus 2015 bekendgestel word.

SKIP

Die projek is reeds in volle gang! Volg dit op Skip se Facebook-blad of deur #MyFabulous op Instagram. Jy kan selfs deelneem deur @SkipSouthAfrica te volg en die ontwerpers met jou eie foto’s te inspireer.

Drie gelukkige deelnemers sal hul geliefkoosde stad se reeks, ter waarde van R50 000, ontvang.

Hier is van die inskrywings:

@skipsouthafrica Repost from @tegansmithphotography Through my lens : @nadiajaftha
This week's @skipsouthafrica
Instagram theme is colour... Have you submitted?
#skip #MyFabulousCPT #colour #challenge #tegansmithphotography

@shellylayle Today im wearing my mother's beautiful #mohair #jersey knitted by my grandmother! You can imagine how old this piece is but its #timeless and #classic and I'm loving it! #vintage #myfabulous @skipsouthafrica @jenevieve_lyons #MYFabulousCPT #watch #buttons #fashionista #timelessfashion

@roxannadville The different #colours of #friendship. #MyFabulousCPT #myfabulous #jcleroux #halfwaythere

@iamabongwe This is a smile... Take what you get its Tuesday and it already feels like I've worked a full week. #smile #smiles #MyFabulous #natural #naturalwomen #naturalhair

@rich_mnisi Follow @SkipSouthAfrica on Instagram and take part in this week's #MyFabulous challenge: #Colour and you could stand a chance to win awesome prizes. Ts&Cs apply. #MyFabulousJHB | Shot by @paulmsam | H&M by @tiffany_wls | Styled by @francoisdaily for @oath_rm

@lorindasworld If you don’t get out of the box you’ve been raised in, you won’t understand how much bigger the world is. #LVLook #MyFabulous

*Bepalings en voorwaardes geld.