Het jy gehoor?

SA model onder top 10 wat meeste verdien in 2011

Dié 22-jarige van KwaZulu-Natal het tans die modewêreld aan haar voete – of moet ons eerder sê in haar handsak. Haar inkomste van $2 miljoen vir 2011 plaas haar op nommer 10 op Forbes se lys (vir die geldjaar wat strek van 1 Mei 2010 tot 30 April 2011).

Die top 10 is:
1. Gisele Bündchen – $45 miljoen
2. Heidi Klum – $20 miljoen
3. Kate Moss – $13,5 miljoen
4. Adriana Lima – $8 mijoen
5. Alessandra Ambrosio – $5 miljoen
6. Daria Werbowy – $4,5 miljoen
7. Lara Stone – $4,5 miljoen
8. Carolyn Murphy – $4,3 miljoen
9. Natalia Vodianova – $4 miljoen
10. Candice Swanepoel – $2 miljoen

  • Anja van Zyl

    Shoe!! Dit gee hoop vir ons SA modelle!!
    Trots op haar!! Ek pak sommer my tas NY toe!
    #myinspirasie