katy_perry_people
Het jy gehoor?

Sangeres transformeer vir nuwe voorblad – wat dink jy?

Waar’s die blou hare en die helderkleurige grimering heen? Katy Perry het dié keer vir ‘n sexy nuwe styl gegaan, en dit pas haar goed!

In ‘n glans-bra, kandelaar-oorbelle en ‘n paar swart handskoene het sy behoorlik geskitter voor fotograaf Mikael Jansson se lens.

Katy Perry by The Smurfs se bekendstelling

Die onderhoud verskyn eers môre, en Perry gesels glo oor haar familielewe en loopbaan.

Hou jy van Katy Perry se nuwe stylvoorkoms?

Bron: www.people.com

  • Wilma de Wet

    Ek dink Katy Perry lyk verskriklik mooi in die foto op Interview se voorblad!!!!!!

  • Paula Vorster

    Sy lyk soos Amy Winehouse! Wow!

  • Paula Vorster

    Sy lyk soos Amy Winehouse! Wow!