skitter_voorblad
Het jy gehoor?

SARIE SKITTER – ‘n gratis glans-juwelegids

Suid-Afrika se top juwelier-ontwerpers, opkomende talent en prag-juweelstukke is te sien in hierdie glansbylaag, SARIE SKITTER. Daar is hope inligting oor hoe om in top-kwaliteit juweliersware en edelgesteentes te belê én dit reg te dra. Dit maak nie saak hoe groot of klein jou begroting is nie – daar is iets vir iedereen.

Maar die groot nuus is dat een gelukkig SARIE-leser ‘n diamantring van Shimansky ter waarde van R25 000 kan wen! Die wenner sal haar gunsteling-ontwerp uit drie verskillende style kan kies. Só, as jy in die mark is vir ‘n ring, maak seker dat jy jou Desember-SARIE in die hande kry (vanaf 9 November).

SARIE SKITTER: Ware inspirasie!

SARIE SKITTER

SARIE SKITTER

SARIE SKITTER

SARIE was agter die skerms by die SKITTER-partytjie in Pretoria. Dit is by Rovos Rail gehou.
Kyk wie was almal by die Kaapse bekendstelling

Klik vir die koopgids

  • Hyla

    Ek gaan beslis uitkyk vir n mooi ontwerp- tanzanite/diamant – dis my verjaarsdag en ook ons 36ste huweliks herdenking en ek dink ek verdien beslis ietsie ‘blinks’ om hierdie mylpaal te vier!!

  • http://aekgytnlbpuo.com/ fkxywhlba

    H151uk hhllurukvbdv, [url=http://uoifhexnnifn.com/]uoifhexnnifn[/url], [link=http://iwldlgtczkdw.com/]iwldlgtczkdw[/link], http://ltexbqebdxox.com/

  • http://ssttynyztbrg.com/ kqslzqmlwx

    l9Omrx ugoffzrknbfs, [url=http://zmxwpywqkhka.com/]zmxwpywqkhka[/url], [link=http://tcbqxcifbkxh.com/]tcbqxcifbkxh[/link], http://ejeggrccxlpl.com/

  • Hannah Lombard

    My wens is dat elke mens sy hart oop sal maak vir God se genade en liefde. Dat elke diertjie geseend sal wees met ‘n liefdevolle mense ouer. En dat die fabrieke wat vuurwerke, klappers ens vervaardig en bemark se deure permanent toe sal maak om sodoende nooit ooit weer ‘n klapper te kan vervaardig nie

  • http://mksjqcqtqllx.com/ bovdsdsis

    wxO1EU zziuzndscuuc, [url=http://guasifoeopvg.com/]guasifoeopvg[/url], [link=http://iphbtixyfjsn.com/]iphbtixyfjsn[/link], http://ighivdwyiwai.com/

  • http://chzhjduicwdr.com/ vtpuprzx

    No1Vvd sqrohhfkexbq, [url=http://sxglgstsapjv.com/]sxglgstsapjv[/url], [link=http://xnpshhoakjuw.com/]xnpshhoakjuw[/link], http://xcdyeotasbzb.com/