soliette_img_6_rz
Het jy gehoor?

Sjiek ontwerpersklere

Boonop is dit vir ‘n goeie saak. Neem die klere na die winkel Soliette in Claremont, Kaapstad, om die klere te verkoop. Nie net kry ander vroue die kans om vreugde te smaak uit die dra van hierdie klere nie, maar ‘n persentasie van die opbrengs – waarvan jy ook ‘n deel kry – word aan liefdadigheid geskenk.

Soliette is ‘n heerlike eenstop-winkel vir klere, geskenke of selfs net ‘n koppie koffie. Tans is daar items van ontwerpers soos Jimmy Choo en Diane von Furstenberg beskikbaar. Ook plaaslike ontwerpers soos Tracy B en Bindi deur Balu is te sien.

Vir meer inligting, kontak 082 550 5667 of besoek www.soliette.co.za.