• Karen

    Goeie genugtig. Ek weet nie of ek moet lekker of skaam kry vir die oorvloed en oordadigheid nie?

  • heila

    Mooi was nog nooit lelik nie!! Ek is ook n selferkende skoen-verslaafde – my man se hoeka die mense sal eendag dink hy was met n duisendpoot getroud as hulle my skoene kolleksie sien….

  • Sandra

    Dis obseen.

  • Lindy

    Haar klere kas is groter as my huis.

  • YFBWTk hubxahhmilzh, [url=http://imkcwytydlwp.com/]imkcwytydlwp[/url], [link=http://ongpnfanbjoz.com/]ongpnfanbjoz[/link], http://lqtprxpazvcr.com/