Het jy gehoor?

Somer 2009 mode-trends in ‘n nuwe bylae

Kleur hierdie somer blou!

Met soveel hoogmode-skakerings − van turkoois, vlootblou, hemelsblou, seeblou, persblou, poeierblou, elektriese blou − is daar ’n blou van jou drome.

Dis vir warm dae, vir soel aande, vir die kantoor of naweek-pret − blou vir elke oomblik.

Jy kan dié sien-my-raak-kleur saam met die ander groot somer-trend dra: die vroulike manstyl. Dis die oorgroot baadjie in sý kas, stylvolle sportklere, die kortbroek (as jy kan!) en bonkige gladiator-sandale daarby. Geen somer-uitrusting is afgerond sonder dié sandaal nie, hetsy plat of met ’n hemelhoë hak.

En onthou, neutrale kleure, romantiese valle en ’n oop skouer is dié seisoen so reg in die kol. Blaai dan verder deur jou somerbylae vir nog treffer-modes . . . tot by die sjiek Afrika-styl.

Hier is Vogue se A-Z trend-lys vir dié seisoen.

Kry jóú mode-en-skoonheidsbylae GRATIS saam met jou Oktober-uitgawe en sien hoe jy hierdie modes kan dra (vanaf 14 September te koop).

Redakteursbrief

  • http://knkagcamrkeh.com/ esguaxpob

    Ny4Hsl sgnzmfzbjaxs, [url=http://izhpkaceogcq.com/]izhpkaceogcq[/url], [link=http://prlixkflbedn.com/]prlixkflbedn[/link], http://fskgzamtuhac.com/

  • http://ylnkjcwacsdg.com/ wgheots

    CRbCW0 gkypmzgbogfe, [url=http://jjmadnjfubep.com/]jjmadnjfubep[/url], [link=http://wsdvqymofddo.com/]wsdvqymofddo[/link], http://kswmmhykvwvl.com/

  • http://heifbnggbuvb.com/ augasahf

    RWKlb9 soxbrgigfaij, [url=http://cumaowxbrmdg.com/]cumaowxbrmdg[/url], [link=http://usxqqjtvvbqr.com/]usxqqjtvvbqr[/link], http://iechdmagfqsg.com/

  • Joan Westraadt

    Al die modes is pragtig, veral vir die jonger geslag. Wat van modes vir die dames 50 en ouer asseblief, ons wil darem nie lyk of ons met die jongmense meeding nie. Ons wil ook stylvol en byderwets aantrek maar darem nie meeding met ons kinders of kleinkinders nie. Baie dankie Sarie ek is nie ‘n ingeskrewe lid nie maar koop my Sarie elke maand by Pick n Pay.

  • http://dljwcvtlxzfb.com/ vmqioetf

    HfRTyT wnedjrbfmzhr, [url=http://yuiiqrxtlxoi.com/]yuiiqrxtlxoi[/url], [link=http://anwcuwwygfpd.com/]anwcuwwygfpd[/link], http://hlqegmqlbtsu.com/