jr9886_small_rz
Het jy gehoor?

Son op ons arms

Die Fossil Sundial sal nou nie bekend raak vir sy akkuraatheid nie, maar dis ‘n lieflike bykomstigheid waaroor almal sal praat.

Met ‘n moderne ontwerp en die treffende eenvoud van antieke meganika is dit beslis ‘n boeiende gespreksonderwerp!

Fossil Sundial (R699 elk), eksklusief by Fossil-winkels. Skakel 021 418 0045 vir jou naaste winkel.