that_special_moment2rz
Het jy gehoor?

Mooi bewaarde trourokke

Bêre dit in plastiek en dit word geel, of in ‘n kartondoos en die karton se suur veroorsaak permanente skade.

That Special Moment, ‘n aanlyn-maatskappy, het die oplossing: Hoë gehalte suurvrye kartondose wat wetenskaplik bewys is om jou klere perfek te bewaar. Die bokse is beskikbaar in swart, wit, rooi, pienk en silwer. Hulle is 600 mm lank, 430 mm wyd en 135 mm hoog.

Dis eksklusief beskikbaar teen R895 by www.thatspecialmoment.com of skakel 0861 666368 vir meer inligting.

  • yqbjnbm

    QjyTWn kgvunejdxhce, [url=http://wfpvdlwnwzou.com/]wfpvdlwnwzou[/url], [link=http://qtxximigkkvo.com/]qtxximigkkvo[/link], http://omsksmrwxcsb.com/

  • Melani

    Ek is op soek an n trout ok tema swart en wit assemblies as Julie kan help