100_6671
Het jy gehoor?

Vandag se 7de Laan-stelmodes

Annelie se multilaag-rompie

Annelie hou van die manier waarop hierdie multilaag-rompie om haar bene swish as sy stap.

San-Marie se bruin belt en handsak

San-Marie se bruin belt en handsak

San-Marie hou van die bruin belt, handsak en skoene by hierdie uitrusting.

Marcel se mooi rooi bloes

Marcel rooi hemp

Marcel is mal oor die kleur van dié bloes wat haar kantoordrag ophelder. Sy hou ook van die breë belt.

Annelie se pienk jean

Annelie se pienk jean

Annelie hou baie van hierdie seisoen se gekleurde jeans en het sommer dadelik een aangeskaf.

San-Mari se gunsteling-stewels

San-Mari se gunsteling-boots

Hierdie is van San-Mari se gunsteling-stewels, want dit dra lekker by jeans, kort broeke of minirompe.

Marcel se witblom-top

Marcel se witblom-top

Marcel hou van die sensualiteit van hierdie top se materiaal.

Annelie se romantiese voorkoms

Annali se romantiese voorkoms

Annelie is mal oor hierdie vrolike romp want dit voel vir haar na pure lente.

Marcel se polka-dot-romp

Marcel se polda-dot-romp

Marcel dra ‘n polka-dot-romp met ‘n wit bloes wat sy insteek. ‘n Breë belt rond die uitrusting mooi af en gee dit ekstra flair!

Annelie gee dié toppie lewe!

Annelie se vintage toppie

Anneli dra dié kant vintage top van die skouer af oor ‘n langer T-hemp by stonewashed skinny jeans. ‘n Belt om die heupe en pumps rond die uitrusting af.

San-Mari se loslit-voorkoms

San-Mari se loslit-voorkoms

San-Mari mooi dra ‘n noupassende kortbroek met ‘n gestreepte los T-hemp. Die vintage baadjie is by Rags & Lace gekoop.

Marcel se kantoordrag

Marcel se kantoordrag

Vir sagter maar steeds professionele kantoordrag dra Marcel ‘n noupassende rompie met ‘n sagte silk-satyn bloes met vroulike valletjies.

Annelie (Donnalee) se lente-rokkie

Annalie se rokkie

Dié rokkie is gekoop by Forever New, waar heel party van Annelie se klere vandaan kom. Sy was mal oor die belt met blinkertjies en die handsak was eenvoudig ‘n moet daarby.

San-Mari (Amalia) is eerste aan die beurt:

San-Mari se klinknael-bloes

Sy dra ‘n top van magenta met klinknael-detail om die V-nek. Sy het silwer juwele gekies om by die klinknaels te pas.

Wat dink jy van haar keuse?

  • Joyce rautenbach

    Die lang rok is te warm vir die somer!

  • Denise Kriel

    Ek het ‘n hart omleiding gehad en het so ‘n nare wond kan nie iets dra met lae hals nie maar het altyd sulke bloese gedra nou as hy nie knope het tot bo nie of hoog gesny is nie kan ek dit nie dra nie
    Denise Kriel denise@duro.co.za

  • Hannelie

    Ai! Ek is nie ‘n modeslaaf nie, maar is MAL oor Christelle, Emma en (Ilse Roos) se klere! Wys tog maar hulle s’n ook, asseblief?

  • Susannah

    Stem saam met Hannelie. Kan heerlik identifiseer met Christelle en Illse Roos se klere. Dis te verstane dat die jong poppies gaande is oor SanMarie en Annelie se uitrustings maar na 40 Somers lyk mens maar bietjie uit pas met sulke jong modes. Ek geniet dit egter om te kyk – onthou nog baie goed die eina mini’s van MY jong dae!

  • Lana

    Ek soek soooo graag die vintage kant toppie wat Annelie aanhet. Syt dit op die program van Vrydag 14 Okt aangehad….. Waar kan ek dit koop?

  • Chantell Wiehahn

    Ek is mal oor Annelie en San-Mari se uitrustings. Waar kan mens soortgelyke uitrustings koop?

  • Linda Coertze

    Hierdie mode pas hierdie jongmensies baie goed, elke styl wat elkeen dra pas perfek by hulle elkeen moet ek se!

    Jy is so oud soos jy jouself laat voel. Die kantoor drag is baie flyend en lyk baie profesieel!!

    Ek dink hulle lyk almal stunning en ek hou daarvan vir myself ook!!

  • Gaby

    Ek kyk 7de laan deesdae NET om Annelie se nuwe "look" te sien, haar hare wat so mooi krul na dit ge"perm" was lyk SO mooi!! Sy lyk vroulik tog sexy! Eks 19 :)

  • Hester

    Ja wat sal ek se – waar’s ons jong dae! lyk mooier elke aand op die kassie en ek hou baie van San-Mari se nuwe sagter hare…

  • Marlene Snyman

    Waar kan ek Annelie se toppie kan koop! Baie vroulik!!

  • Jo-anne julies

    Ek dink hulle al drie lyk pragtig en het hulle eie smaak..

  • Karin

    Hi wil Sarie nie asb vir ons se waar die klere te koop is nie? Ek is baie lief vir mooi klere en hulle lyk al 3 baie mooi

  • Objerediade

    expasmisp Anrielelin pottenathpemn [url=http://napechke.com]Senanamaso[/url] Pypepneuple http://napechke.com

  • Jedleaday

    Hello!
    urna eleifend mi sem pulvinar egestas. In justo purus tempus at pharetra.