roxy_wearing_flaunt_2rz
Het jy gehoor?

Sportiewe sonbrille

Roxy Louw se sportiewe agtergrond weerspieël die funksionaliteit –met modieuse flair –van die reekse.

Die nuwe style is “Dangerous”, “LIV”, “Flaunt” en “Jupiter”. Hierdie sonbrille is ontwerp om jou te beskerm teen UVC-, UVB- en blou lig. Pryse wissel tussen R850 en R5 200 (vir gepolariseerde lense). Dis landwyd beskikbaar by Sunglass Hut, Matrix en Edgars.

Vir meer inligting, skakel 0861 OAKLEY (625 539) of besoek www.oakleywomen.com