@shantegumede

@shantegumede

Het jy gehoor?

Stedelike inspirasie met Skip se #MyFabulous-veldtog

Drie ontwerpers, drie stede en drie ontwerpersreekse is deel van Skip se #MyFabulous-inspirasie. 

Die kreatiewe siele van Suid-Afrika het foto’s van hul geliefkoosde stede met 3 talentvolle ontwerpers gedeel deur #MyFabulousCPT, #MyFabulousJHB en #MyFabulousDBN.

Nou is ontwerpers Jenevieve Lyons (Kaapstad), Rich Mnisi (Johannesburg) en Sibu Msimang (Durban), almal geïnspireer deur dié inskrywings, besig om elk ’n spesiale reeks van 10 uitrustings te ontwerp.

Volg hul vordering op Instagram en sien hoe jou stad se strate, kleure en geure in ’n ontwerpersreeks verander. Die reeks word op 13 Augustus by die Skip Fashion Exchange in Johannesburg bekend gestel.

Volg Skip op Instagram (@skipsouthafrica) en Facebook Facebook.com/SkipGlobal

SKIP lees nou

Die projek is reeds in volle gang! Volg dit op Skip se Facebook-blad of deur #MyFabulous op Instagram. Jy kan selfs deelneem deur @SkipSouthAfrica te volg en die ontwerpers met jou eie foto’s te inspireer.

Drie gelukkige deelnemers sal hul geliefkoosde stad se reeks, ter waarde van R50 000, ontvang.