Het jy gehoor?

Lyk en voel soos ‘n sigeuner

Waag ‘n slag en geniet die meng van kleure en patrone vir ‘n modieuse, sorgelose, boheemse voorkoms, nou te kry by TRUWORTHS.

Om inkopies vir jou selfs nog makliker te maak, het TRUWORTHS ook pas sy nuwe aanlyn-winkel bekend gestel, sodat jy moeiteloos jou gunsteling-items vanuit die gemak voor jou rekenaar kan koop.

Vir meer inligting, kontak 021 460 2300.