suzaan_heyns2_hi_res_rz
Het jy gehoor?

Inspirasie vir winter 2010

Die ideale  inspirasie is die AUDI Johannesburgse Modeweek wat van 20 tot 23 Januarie 2010 plaasvind.Dis ‘n vertoonkas vir plaaslike ontwerpers se skeppings en die ideale voorsmaak van wat jy van winter 2010 kan verwag.

Ontwerpers soos Leigh Shubert, Carducci Woman, Doreen Southwood, Heni en Abigail Keats is maar van die enkeles wat hier by die Sandtonse Konvensiesentrum op die loopplank verteenwoordig gaan wees.

Vir meer inligting, besoek www.africafashioninternational.com.

Kaartjies is beskikbaar by Computicket (www.computicket.com).