Het jy gehoor?

SA ontwerper in Vogue te sien

 Haar ontwerpe is deur Trisha Malcolm, die redakteur, in een van die Mohair-publikasies raakgesien.

Volgens Caileigh geniet sy dit om met sybokhaar te werk, omdat hierdie materiaal so veelsydig is.

Tans werk sy nog uit haar huis in Oos-London, maar sy beoog om haar eie boetiek in 2011 te open.

Vir meer inligting, kontak 072 229 4293.

[box:200:grey:left]

Dit is wonderlik dat my werk deur die mode-ghoeroes van die wêreld raakgesien is en erkenning kry. Dit dien as ‘n groot inspirasie vir my toekoms as ontwerper.” Caileigh Noades

[/box]

*Vogue Knitting is nie in Suid-Afrika beskikbaar nie.