FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Supermodel Heidi Klum het baie anders gelyk as dogter …

Nou is sy stylvol en die toonbeeld van blonde ambisie. Maar Heidi Klum het ook in haar kinderjare met haar voorkoms eksperimenteer …

Heidi Klum het hierdie foto van haarself as 9-jarige dogter op haar Twitter-blad gedeel. Hier is Heidi 9 jaar oud en probeer die Gotiese voorkoms met gekleurde hare en donker lipstiffie.

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Heidi het in Duitsland grootgeword en is een van die grootste modelle in die wêreld. Buiten dat sy steeds op 40 jaar oud ‘n model is, is sy ook ‘n televisie-persoonlikheid en -aanbieder. In 2011 het sy ongeveer $20 miljoen (R198 miljoen) gemaak uit advertensies en televisie-verskynings.

Heidi Klum verloof aan Suid-Afrikaner?

Ons wonder of die 9-jarige Heidi ooit kon droom oor die sukses wat sy nog sou bereik …