Het jy gehoor?

Sykouse word 70!

Elke winter is sykouse ‘n treffer met ‘n nuwe tekstuur of kleur, wat ook al dan die grootste modenuus is.

Of dit nou deel is van studente se uniform of tieners wat dit dra as modebykomstigheid of sakevroue se teken van mag – nylon is hier om te bly.

Sykous-feite

* DuPont stel hul sykouse in 1939 aan die Amerikaanse publiek bekend by New York se Wêreld-tentoonstelling.

* 64 miljoen pare is in die eerste jaar ná bekendstelling verkoop.

* In 1939 maak nylon sy filmdebuut in “The Wizard of Oz” – dit is gebruik om die tornado te maak wat Dorothy na die Smaragstad neem!

 

 

 

  • Willem Visser

    Ek merk op dat bitter min vrouens in SA deesdae sykouse dra ten spyte van die feit dat dit hulle bene soveel mooier sou laat vertoon. Ek vermoed daar is manlike motorfietsryers wat al in winter die voordele van sykouse ontdek het (soos ek).