help_404x600
Het jy gehoor?

Dié kurwes is ‘n Oscar werd

The Help, met Viola Davis, Octavia Spencer en Jessica Chastain, is vir ‘n allemintige vier Oscars benoem. Met soveel aandag op die vroulike spelers uit dié fliek, kan ons dit nie help nie: Ons neem dié seisoen volop inspirasie uit vroulike modes soos uitklokrompe.

In die 1960’s was vroulike kurwes dié ding om te hê, en hierdie winter fokus ontwerpers soos Louis Vuitton, Marc Jacobs en Valentino weereens op die vroulike silhoeët. Daar raak ons van vooraf verlief  op die volromp – die vleiendste romp vir alle vroulike figure.


Die dansromp (R550), Christopher Strong