FOTO Instagram / @emrata

FOTO Instagram / @emrata

Het jy gehoor?

Tot siens, cleavage!

In die 1950’s was Hollywood nie net bekend vir sy sjiek en glinsterende partytjies nie, maar ook vir die cleavage. Dink Elizabeth Taylor, Sophia Loren, Ava Gardner en Marilyn Monroe. Vir dié aktrises was cleavage wys sexy en sjiek, tipies Hollywood. Oor die jare was bates wys een van die goed wat die rooi tapyt keer op keer oorleef het. Nou blyk dit of hierdie tendens sy swanesang gesing het.

Ja, die modereus en -tydskrif Vogue het onlangs aangekondig dat cleavage wys uit is.

Ava Gardner

Marilyn Monroe

Elizabeth Taylor

Die model en deesdae ook aktrise Emily Ratajkowski is bekend vir haar cleavage.

A photo posted by Emily Ratajkowski (@emrata) on

A photo posted by Emily Ratajkowski (@emrata) on

En nou?

Tot siens cleavage, hallo oop rug. Ja, dis tyd om jou rug of selfs jou skouers te wys. Jy kan steeds vel wys, maar volg die oopskouer- en ooprugtrend.

Emily is ook gaande oor die oopskouer- en ooprug-trend:

A photo posted by Emily Ratajkowski (@emrata) on

A photo posted by Emily Ratajkowski (@emrata) on

A photo posted by Emily Ratajkowski (@emrata) on

Hoe voel jy oor die cleavage wat uit is?