Het jy gehoor?

Kampeer-modes is koel

Kampeer is deesdae koel en bonop sakpas vir die resessie. Hulle noem dit ewe “glamping”, ‘n kombinasie van twee uiterstes: glamour en camping. Oftewel glamorous camping! Om in styl met glans te kampeer!

Laat die natuur dus jou kleurpalet bepaal en kampeer-styl-advertensieveldtogte van modehuise soos Burberry en Louis Vuittonjou klerekas inspireer.

Lyk kampeer-koel die somer – al kampeer jy nie!