Het jy gehoor?

Tydlose mode-styl ná 60 jaar

“Valentino het gesê ‘n vrou moet altyd ‘n rooi aandrok hê – en wie stry met die meester van couture? Dis die kleur van liefde, passie, woede, en laat jou lewendig en energiek voel. Álmal lyk ongelooflik in rooi – rooikop, blondine of brunet.” – Cheryl Arthur, ontwerp- en bemarkingsdirekteur van Hip Hop.

Rooi aandrok van ru-sy (R9000), Hip Hop. Swart palmhandsak van satyn (R650) en oorbelle met swart stene (R170), Lulu Belle. Haarband met klein hoedjie-detail (R389), Accessorize.

Rok: groottes 32 tot 42
(Spesiale dank aan Banksia-boetiekhotel vir die gebruik van hul perseel. tel. 021 689 2992)

  • Banksia Boutique se nommer is verkeerdelik aangedui. 021 689 2992.

    Eugene Myburgh
    Bestuurder
    Banksia Boutique