Het jy gehoor?

Koop in Kampsbaai

En daar is nie net swemklere nie.

By THE GRAND SHOP sal jy funky, quirky en geliefkooste items vind wat jy nêrens anders sal kry nie. Rock Princess Juweliersware (halfedelsteen-juwele vir hom & haar), Papa-Razi-palmhandsakke (wat lyk na ‘n opgerolde glanstydskrif), Vilbrequin-swembroeke vir mans. Gaan loer gerus in vir meer hartitems…

THE GRAND SHOP

35 Victoria Straat,
Ingang Van Kamp-straat
Kampsbaai, Kaapstad

Vir meer inligting kontak Tel: 021 438 2332 of besoek: www.thegrand.co.za