Het jy gehoor?

Vollerfiguur-vroue op tydskrifvoorblad laat koppe draai

Sozzani het tot in Februarie vanjaar ‘n webtuiste Vogue Curvy begin wat stylwenke vir vroue met voller figure gee en ook ikone soos Oprah Winfrey en Kim Kardashian vier. Sy het ook ‘n veldtog begin om webtuistes wat anoreksia aanmoedig toe te maak.

Op dié bekende tydskrif se Junie-voorblad staan “Belle Vere” in rooi letters wat beteken ware skoonheid.

Die modelle is Tara Lynn, Candice Huffine en Robyn Lawley.

“Mode word so dikwels blameer as een van die oorsake van anoreksia en ons wil juis wys dat die modewêreld voor staan in die stryd daartéén,” se Franca.

Vir vollerfiguur-stylwenke, klik hier. Kyk ‘n video van een van die Vogue Curvy-ikone

Vertel ons ook wat jy hiervan dink in die kommentaarboksie hieronder

  • Amanda van Zyl

    Die vroue is ongelooflik mooi en dit is wonderlik dat Vogue leiding neem met die viering van die voller vroue-liggaam!

  • HONEYBUNCH

    Omtrent tyd!
    Ons is nie almal tussen 20-45jaar oud Annelien Kriel-Bacon of lang lenige modelle nie.

    Modes net altyd van ‘n no 10 -12 of 14 nooit ‘n 16 of meer. Ons wil ook graag by ons vriendinne spog met styl en nuwemodes maar ai dit is asof die dames van 50+ vergeet word.

    Alhoewel ons ook bitter graag die modetydskrifte lees en ondersteun sal ons dit waardeer indien daar ook vir ons ouderdom en liggaamsbou artikels geplaas kan word wat ons intressant sal vind.

    Ek betaal my dood aan jaarlikse subskripsies vir tydskrifte vir my dogters op universiteit, een wat oorssee is, vriendinne ens.

    Wat van ‘n nuwe tydskrif vir die 50+ dames, modes, seks, grimering, haarstyle, leënes sindroom, wenke, decor,finansies, aftrede, uithaler getoetse resepte, 2de huwelike, ag sommer iets van alles, ens ens ens. Behalwe natuurlik babas!

    Kleinkinders oja!!!

  • Giselle Piscaer

    Hulle is pragtig, ek is self meer as ‘n voller figuur dame, en hoewel ‘n maarder weergawe van myself nog altyd die ideaal was en is, besef ek ook, dat dit gaan meer oor gesond wees, as noodwendig papierdun.
    ‘n Mens trek ‘n fyn lyn, tussen Annorexia en Oorgewig adverteer. Ek het al die vetste en lelikste vrouens met die mooiste mans gesien, en andersom. Skoonheid soos die engelse sê, is "In the eye of the beholder" Vir elke pot is daar ‘n deksel, vir elke smaak, ‘n dis. Hoekom word daar gesê dat Vogue Italia mense onkant gevang het, wanneer hulle eintlik maar net vir elke smaak en voorkeur voorsiening gemaak het. Wel gedaan vir diversiteit.

  • connie

    dit is ‘n fantastiese idee. Almal van ons kan nou ongelukkig nie plankdun wees nie en met die ouderdom raak die figuur ook voller. Ons met die voller figuur sukkel deesdae om mooi shiek klere te kry want al die modewinkels "cater" net vir die klein nommerjies. Lyk my die mode ontwerpers dink as jy voller figuur het moet jy lelike klere dra. Ek sukkel om mooi klere wat in my smaak val te kry en stap gewoonlik weer net so uit die winkel uit. As jy iets kry kos dit ‘n fortuin. Dit kan ook natuurlik die aankopers van winkel groepe wees wat sulke slegte smaak het.

  • connie

    dit is ‘n fantastiese idee. Almal van ons kan nou ongelukkig nie plankdun wees nie en met die ouderdom raak die figuur ook voller. Ons met die voller figuur sukkel deesdae om mooi shiek klere te kry want al die modewinkels "cater" net vir die klein nommerjies. Lyk my die mode ontwerpers dink as jy voller figuur het moet jy lelike klere dra. Ek sukkel om mooi klere wat in my smaak val te kry en stap gewoonlik weer net so uit die winkel uit. As jy iets kry kos dit ‘n fortuin. Dit kan ook natuurlik die aankopers van winkel groepe wees wat sulke slegte smaak het.

  • Rykie Botha

    Dankie tog, erens is ons begin om in die VERLIGTE eeu in te beweeg. Kyk hoe mooi en sexy en gesond lyk hierdie dames.

  • Ilske

    sJOE..REGTIG?! Is hulle nou kamstig voller figuur? Dit is uiters belaglik!

  • Michelle

    UITSTEKEND!!!! ek is n voller figuur. hulle het n kans gevat en die vroue lyk pragtig en gesonder.

  • piet

    Hoekom se hulle nie net vet nie. Nou probeer hulle dit laat mooi klink om te se voller. Wat n grap.

    N voller figier is iemand wat nie maar is nie, maar ok nie vet nie. Hulle is vol. Nie oorvol nie. Groot verskil

  • Liz Eynon

    Ek stem saam. Daar is pragtige dames wat ‘n voller figuur het. Ek dink Sarie moet ook so ‘n tipe kompetisie, soos die voorbladgesig, vir voller figuur dames, loods. Ons almal verskil in persoonlikheid en voorkoms. Dit is wonderlik om maer te wees, maar jy kan ook tot jou voller reg kom indien jy nie soos ‘n model gebou is. Ons voller figuur dames hoef glad nie agteruit te staan vir die skrales nie. Wees net jouself en jou natuurlike en innerlike skoonheid sal na vore kom. Liz Eynon Pretoria

  • pieter van zyl

    Sooooo moet n vrou mos lyk.Dankie vir die vrouens,myne inkluis.Alle vrouens kannie soos benelorries lyk nie,en ek is baie bly.Aan al julle vollerfiguur vrouens,julle is pragtig.

  • Chrisna van Zyl

    Ek dink dit is FaNtAsTiEs!! Hier in Aus is die voller figuur baie meer welkom!! Kom ons omarm ons vrouwees in haar totaliteit en geniet elke faset van vrouwees,kurwes ingesluit!!

  • Charmaine

    LOL…as dit ‘n voller figuur is dan is ek seker spekvet!!

  • Lindy

    Uit met die sak bene en in met die voller figuur!

  • Vlinder

    Pieter van Zyl……die wêreld het meer mans soos jy nodig, ek hoop jou vrou waardeer jou!!!

    Dankie Vogue, het al lankal gewonder wanneer die voller figuur weer in die mode gaan wees. Ek is ook deel van die voller figuur en moes my lewe lank terug staan en kyk hoe van die mans wat ek mee uitgegaan het, hulle vergaap en verstaar aan die gebeente meisies. Ons voller figure bied tog soveel meer om lief te hê!!

  • ZELDA BRITZ

    AAN PIET, AS JY ‘N GRIEKSE GOD IS KAN JY KOMMENTAAR LEWER. MAAR EK KRY DIE IDEE JY IS NIE. HAAL DIE BALK UIT JOU EIE OOG VOOR JY DIE SPLINTER IN DIE VOLLER FIGUUR DAMES SIN SIEN.
    AAN PIETER VAN ZYL, TIK JOUSELF OP DIE SKOUER MNR, WENS ALLE MANS WIL SO DINK. EK IS NIE MAAR NIE EN JA EK IS VOLLER FIGUUR’D En WAS AL GENOOI OM IN TE SKRYF VIR DIE DONNA CLAIRE MODEL VAN DIE JAAR TOE DIT NOG BESTAAN HET. EK HOU MY KOP HOOG EN DINK AAN AL DIE BRAND MAER MODELLE WANT HULLE GAAN NIE VIR ALTYD SO MOOI BLY NIE. SOOS EK ALTYD SE "BEAUTY FADE’S WITH AGE, BUT A BEAUTIFULL HEART, SOUL AND PERSONALITY STAYS FOREVER.

    AAN AL DIE VOLLER FIGUUR DAMES, EK SALUEER JULLE.

    ZELDA

  • Debbie

    Ai dit is vir my uiters hartseer dat ‘n oorgewig vrou met haar bene oop moet sit sodat sy op ‘n voorblad kan wees. Nee dit is glad nie ‘n mooi foto nie. Dit is "degrading." Waarom dink Sarie dit is nuuswaardig of plaas dit sodat almal daarna moet kyk. Is dit wat julle probeer se al is jy vet het jy steeds dit wat die ander ook het. Dit is SO onvroulik en seksisties. Nee wat as daar ‘n Dislike knoppie was het ek hom gedruk!

  • Blaasoppie

    Wat is so vol aan daardie figure? Hulle is nogsteeds maer. Kom kyk in SA hoe lyk "VOL"!

  • Laura Kirsten

    Die vrouens is pragtig! Uiteindelik word voller vrouens in the kollig geplaas, soos dit hoort.

  • Li

    Dis eintlik net realisties, normale, mooi vroue

  • Elmarie

    Pragtig! Dis nou regtig begerlike vrouens, dink ek – my man sê ook so!! Miskien moet sekere manlike kommentators wat negatiewe aanmerkings gemaakhet dalk net leer spel!

  • Nenna

    Verleidelik mooi!

  • Aanhanger

    Wie het gese jy moet maer wees om pragtig te kan lyk…die drie vrouens is pragtig in eie reg…..hulle is regtig waar pragtig.

  • Marelize

    Daar is ‘n groot verskil tussen "die voller figuur" wat mooi en sexy is en dan iemand wat net plain ‘vet’ en oorgewig is (obese). M.A.W ongesond dik! Die vrouens op die voorblad is stunnig en ja hulle is voller in die figuur as die normale geraamtes wat gewoonlik op die voorblad pronk. Die feit dat die een meisie wydsbeen sit is net deel van die tema, kyk mooi na die decor en die klere wat hulle aan het. Ek dink hulle probeer ‘n tipe van ‘burlesque’ gevoel skep. Moenie altyd so kritiseer oor als en almal nie.

  • Besemryer

    Nee wraggie, ek was 40kg swaarder as wat ek nou weeg, glo my ek was DIK…nie ‘vol’ nie! Ek stem egter glad nie saam dat hierdie modelle ‘voller’ in die lyf sit nie! En so ook vir die alewige uitbuiting van die vroulike liggaam! Waarvoor nou die oopgesperde bene? Ag nee wat, sy sou goed genoeg gelyk het met haar bene TOE!

  • Karin

    Ons wil seker almal mooi en maer wees, maar kan ongelukkig nie. Dankie vir die foto. Die brandmaer poppies maak mens net depressief.

  • Talita Olivier

    Ek stem saam met Blaasoppie! Daai is nie VOL nie!

  • Pinkalicious

    Ek moet saamstem….. die vroue is pragtig, maar as dit is hoe n voller figuur lyk……???

  • Marieta

    Hulle is grootte 14’s.Good on you!

  • florita

    Honeybunch jy het gereg, die grotes van klere vir ouer vroue met effe lyf is beroed. Onkundiges is sekerlik die ontwerpers van hierdie katogorie kledingstukke, ek wat nie eens ‘n foendie op diè gebied is van ontwerping kan vir jou vertel dat wye/breë strepe dwars oor ‘n groot nôi se bloes of rok nie eens te noem van t-hemp- ronde /neklyne-kraë nie.
    As dit by tieielappies kom, ag gedorrie waar, 36dd; of dubbel EE’s en en groter, as jy gelukkig is om wel so grote bra te vind, sal die bandjies oor die skouer so wrintie waar spagetti dun wees! Dubbel grotes behoort meer substansieel te wees, bietjie breër dalk met ‘n sagte kussinkie ingepas, alle mapstieks jy kannie die dag uitloop met iets wat in jou vlees insny nie..

  • Esta Hilder

    Dit is mos nou mooi! My Oupa het altyd gesê: "n Man moet iets hê om aan te vat" – nie ‘n sak bene nie. Ek is ook deel van die voller figuur en ja Zelda ek stem volkome met jou saam uiterlike mooiheid vergaan en dis die innerlike wat altyd bly bestaan… Pieter jy is ‘n opregte man – en ek wens daar was meer soos jy en nie die tipe wat altyd ‘fassineer’ oor die geraamtes in flieks en tydskrifte nie. En verder kry jy nie sommer ‘n voller vrou wat lelik is nie – kyk maar mooi, meeste van hulle is baie mooi en vriendelike vrouens en loop nie met ‘attitudes’ rond nie! En miskien sit die een model nou nie in ‘n vroulike posisie nie, ek hou van die Brulesque gevoel wat daarmee saamgaan! Tog word ons ‘voller’ vrouens ook weer raakgesien en waardeer en hoef ons nie terug te staan vir die geraamtes nie, sorg net altyd dat jy goedversorgd is van kop tot tone! VIVA VOGUE!!!!

  • dewald

    dit fantasties om te sien die standpunt wat "vogua" ingeneem t.o.v die voller figure. die 3 modelle wat hul gebruik het is pragtig. hou ook van n vrou mt n voller figuur…. op di einde van di dag is dit persoonlikheid wat ook belangriker is….

  • Petrus van Staden

    Ware skoonheid verseker!. Dankie vir sulke pragtig natuurlike vrouens. Dit toon balans, gesondheid en vitaliteit. Die "benelorries" lyk te veel ondervoed en sonder lewensvreugde. Esta Hilder het ‘n baie goeie opsomming geskryf oor die vollerfiguur vroue. Dit is ook my ondervinding met my vrou. So ‘n vrou is werklik ‘n man se hulp. Dit is staatmaker vrouens!

  • MAGDA

    AG OU PIET VERDRIET GAAN LEER SPEL, DIS GEWOONLIK MENSE SOOS JY WAT ‘N HANDLEIDING NODIG HET OM TE WEET WAT IS WAT, JY MAAK MY SIEK PIETIE

  • The Duke

    Gesiggies is pragtig, maar hulle is heelwat groter as op die foto. Nee wat sulke figure staan my nie aan nie en as my vrou eendag so moet lyk pak sy. Daar is niks mooier as bv ‘n vrou wat soos lady gaga gebou is nie. Kate Moss en selfs Twiggy oorskadu hulle.

  • Retha

    Dit is hoogtyd dat die ware beeldskoon na vore kom – kurwes is pragtig en uniek ipv strykplank lyfies wat soos ‘n deurhaak lyk.

  • Andriette

    Lady Gaga lyk soos ‘n geraamte met vel! Die vroue is beeldskoon en daar moet meer gereeld sulke vroue op tydskrifte wees. Vroue het borste, heupe en kurwes en die media en mode industrie moet vrede daarmee maak.

  • ML

    Dit is dan net die middelste enetjie waar mens so effe die lyfie kan sien (en sy is allesbehalwe groot!). Die ander is heeltemal bedek en net die gesigte sigbaar – lyk nou nie vir my asof Vogue heeltemal glo in hulle campaign nie…

  • The Duke

    Hulle is 14’s en 16’s met bobene soos boomstompe, gaan google dan sien julle self.
    Sit hulle in jeans of stywe leerbroeke dan praat ons weer……..
    Wat weeg hulle, definitief nie onder 85kg nie, en eish dis huge…
    Nee dankie, bly by my 60kg, 1.79m, raafswart hare beeldskone vrou……..
    Enige groot "vet" vrou moet minder eet……

  • Mooi en Mollig

    Die Duke het baie te se oor haar of sy lyf, maar ons wonder hoe die gesig lyk, dit help nie jy het n mooi lyf en die ander parte van jou liggaam is lelik, die gaan nie vir jou n voorblad meisie maak nie. Ek dink die modelle lyk pragtig wie se jy moet maar wees om n model te wees. Kyk hoe mooi lyj Annilien Kriel.

  • Cillie

    Dis g’n vol figure nie! Daar is g’n rolletjie of selluliet te sien nie! Ek sal vir hulle gaan pose dan hoor julle ‘n ander storie!

  • Anna van Rensburg van Croatia

    Ek stem saam ons wil nie almal net bene wees nie. Ek is ook in dieselfde katagorie, en baie meer gelukkig. My man dreig ook om my by die huis te laat bly wanneer ons inkopies gaan doen, maar kom elke keer weer terug met my.

  • fyluwacora

    Some students who are extremely motivated may be able to discipline themselves enough to do test prep on their on. Whatever you do, an aviary needs to have a landscape that is very easy to clean. But if you’re not replacing the fruit you’re taking eventually you run out. [URL=http://lopolikuminr.com ]lection[/URL] Often flipping between the two sides, the Gemini will switch between the two polar extremes. Larger piers can be constructed of course but at some point concrete piers may be cheaper and easier to build.

  • Arti Kumar

    {One of the greatest|One of the biggest} pitchers {in|within} Dodgers {history|background} {is|is actually} {returning to|going back to} {the organization|the business}. Hall-of-Famer {Sandy|Exotic} Koufax, {who|that} {pitched|frequency} {for the|for that} {team|group} {in|within} Brooklyn {and|as well as} {Los Angeles|La}, {has been|continues to be} {hired|employed} {as|because} #file_links[D:keywords5.txt,1,S] a {special|unique} {assistant|helper} {to|in order to} chairman {Mark|Tag} {Walter|Walt}. {He’ll|He will} {work with|use} Dodgers pitchers {in|within} {Spring|Springtime} {Training|Instruction} {and to|and also to} {serve as a|function as a} {consultant|advisor} {throughout the|through the} {season|period}. {The|The actual} 77-year-old {spent|invested} {12|Twelve} {years|many years} {in the|within the} {major|main} leagues {and|as well as} {went|proceeded to go} 165-87, {including|such as} {a|the} 111-34 {from|through} 1 #file_links[D:keywords2.txt,1,S] 962-66. {He|He or she} {retired|upon the market} {at|from} {3|Three} #file_links[D:keywords4.txt,1,S] {0|Zero} {having won|after winning} {three|3} Cy {Young|Youthful} {Awards|Honours} {and|as well as} {thrown|tossed} {four|4} no-hi #file_links[D:keywords3.txt, #file_links[D:keywords1.txt,1,S] 1,S] tters.

  • Sherri Picciano

    What exactly went ideal: Flacco appeared to be outstanding in the clutch i465 black, correctly darting punches straight into snug spots. Boldin ruled small cornerbacks. Ray Brown rice and also Bernard Stab obligated the Patriots so that you can make investments supplemental defenders for the distinct scrimmage greatly assist real style. Just one play once getting destroyed simply by Jerod Mayonnaise, Pitta dusted himself off of to get a 5-yard landing wedding ceremony party with a quickly out of doors switch. Williams as well as Ellerbe each picked away Brady. Lewis had been a massive look at perform assistance that has a game-high Age 14 takes up, giving your pet 46 quits in the postseason.What proceeded to go inappropriate: Graham and also Williams were miscommunication, not necessarily thumping released quickly enough to end Wes Welker coming from finding some sort of landing. Punter Mike Koch stood a unstable video game. Any shifty Welker did about returns. Dealing with was substandard in the very first fifty percent. Pollard plus Lewis came personalized fouls pertaining to high baits. Lewis’ come to ended up being quite expected resulting from Hernandez crouching that will ready for your effects.Turning point: Pollard shoved running back again Stevan Ridley outside in the fourth three months, slamming him down with one of the most dynamic takes up on the NFL time. The actual pressured fumble, restored by way of Smith, guided straight away to Flacco’s previous landing successfully pass that will Boldin to place the experience absent.X-factor: Your immunity was much too large from major junctures, enabling New England to increase hard drives simply by remodeling Seven connected with 16 third-downs. Brady had lots of time to control while he was not ever sacked and just come to 7 situations notwithstanding beginning Fifty four passes by. Aaron Wilson49ers Twenty eight, Falcons 24Strategy: Offensively, any 49ers depend on any operating match, but they operate a tennis ball a few different techniques, as well as standard handoffs in heart, read-option works, and functioning the pistol by using quarterback Colin Kaepernick. Their own growing game is made up of lots of quick includes about quick as well as more advanced designs by just his or her shower radios, which are harmful after the find. Defensively, these people attempt a starting 3-4. That they seldom blitzed Falcons quarterback Matt Ryan, instead endeavoring to strain your pet along with with a stout prominent guided by simply outdoors linebacker Aldon Johnson as well as defending conclude Justin Cruz.People: The actual 49ers will be physical on both edges on the golf ball. Their particular linebackers could be the particular league’s best collection, having Tanker Willis plus NaVorro Bowman in the middle in addition to Aldon Henderson pursuing QBs. Their bothersome set features several first-round picks, together with still left deal with Joe Staley. His or her supplementary likes to chuck how light it is approximately, but it surely is usually milked inside denver verage. Erina Crabtree has truly clicked with Kaepernick and is particularly blossomin #file_lin ks[D:keywords13.txt,1,S] r right into a okay huge individual.Just what gone appropriate: Above all, this 49ers didn’t worry immediately after going down guiding beginning. That they applied on the Falcons defense while using the running activity, led by way of Blunt Gore, whom received 75 meters and also touchdowns. Any Falcons attemptedto remove Kaepernick to be a athlete, and the man had been information to consider what they have to gave him or her in addition to palm to his / her backs. Casual restricted conclude Vernon Davis ultimately grew to be the same chance in the passing online game all over again, finding your five passes to get 106 feets and also a credit score. Aldon Jones has not recorded a sack in more than the usual 30 days, yet this individual buzzed about Ryan non-stop. Some people triumphed in at a negative balance region, credit scoring three touchdowns throughout five vacations and keeping this Falcons that will 13 things inside their several travels.What precisely travelled mistaken: Ryan decided on separately any 49ers secondary, in particular for the reason that Falcons dived seem to the 17-0 contribute, and finished the experience having 396 yards together with several landing goes. Its cornerbacks cannot keep with huge receivers Julio Jackson in addition to Roddy White-colored, who actually combined to get 17 grabs, 282 back yards and two ratings. Jesse Akers missed some sort of 38-yard industry target during the thirdly 1 / 4. Expert Serving still left secure Mike Iupati has a hard recreation, permitting the carrier and also stress in alternative has.Level: Following your Falcons went up, 17-0, within the first participate in within the second 1 / 4, the actual 49ers told the pollsters having an 11-play, 85-yard travel which had taken Six:Forty six off the time clock along with made it possible for the particular 49ers to pay back downward. In the push, Kaepernick finalized five in a straight line t test and also LaMichael John accomplished it off with a 15-yard landing operate. Rrt had been the see-saw video game from there ahead, however if the 49ers had not answered presently there, the actual Falcons will often have built a impossible direct.X-factor: Due to the fact taking on to get Alex Penson down the middle of 4 seasons, Kaepernick has any San fran by thunderstorm. He or she hurried intended for 181 gardens by far the most a qb has gotten in different American footbal video game ever in your life inside divisional around stand out saving money Gulf Packers. The particular Ravens may pull out the actual video tape off their Full week 18 decline towards California Redskins to reflect upon the direction they neutralized their particular pistol offense, some thing your 49ers use a lot of. Nevertheless Kaepernick, whoever passer standing while in the 2009-2010 nfl season can be One hundred and five.Eight, is a bit more than just a jogger. He’s a powerful limb and it’s willing to acquire adjustments with it. He Vensel