Het jy gehoor?

Vroulike passie

Buiten die Wêreldbeker-sokkertoernooi in SA, is die jaarlikse Wimbledon-tennistoernooi in Engeland ook reeds aan die gang. 

Tag Heuer het Sharapova gevra om te help met die ontwerp van hul eerste vroue-sonbril (vanaf R1 790), asook die nuwe Tag Heuer Formule 1-keramiekhorlosies (vanaf R15 995).

Wanneer vroue items koop, is die ontwerp daarvan belangriker as die funksionaliteit. ‘n Horlosie wys nie net hoe laat dit is nie, maar moet ook ‘n vrou verlei met sy estetiese sodat sy dit net moet hê.

‘n Sonbril moet nie net jou oë teen UV-strale beskerm nie, maar ‘n stylvolle snit wees wat by jou gesig pas.

Vir meer inligting, kontak 021 421 8539 of 021 421 0195.

Of besoek die internasionale webtuiste: www.tagheuer.com.