Het jy gehoor?

Horlosies wat ‘n indruk maak – hier’s die 3 wenners

Tomato-horlosies is vrolik, modieus en beursie-vriendelik – enige fashionista se droom! Dis in ‘n verskeidenheid opkikker-kleure by die juweliersafdeling van uitsoek-Truworths-takke te kry.

Die volgende wenners het elk ‘n Tomato-horlosie van Truworths ter waarde van R350 gewen.

DIE WENNERS IS:

Charlene Janse van Rensburg van Humansdorp

Peter Baumeister van Stellenbosch

Leonie Roux van Stellenbosch