Het jy gehoor?

WEN ’n mode-koopbewys ter waarde van R1000

Een gelukkige SARIE.com-gebruiker staan ’n kans om een ‘n Exact!-koopbewys ter waarde van R1000 te WEN.

By Exact! kry jy bekostigbare modes vir die hele gesin. En met winter om die draai, kan jy reken op top-trends en -kleure vir jóú klerekas.

Exact! se vroueklere-reeks spog met van dié winter se warmste items: Winterbroeke, gebreide tops en baadjies in effekleure met oranje-, maroen- en pienk kleurspatsels.

Jou Exact!-klerekasWrap dress Tipped cardigan Skinny denim

Om dié reeks te sien, klik hier www.exact.co.za of besoek hulle op Facebook

WEN 'n mode-koopbewys ter waarde van R1000