WEN 'n styl-ervaring met spree

Het jy gehoor?

Wen ‘n styl-ervaring ter waarde van R40 000

Spandeer R500 of meer in die SARIE-winkel en jy kan WEN!

Hoe neem ek deel?

  1. Volg dié skakel en koop aanlyn vir R500 of meer tussen 2 – 13 September
  2. Stuur jou bestelnommer voor 16 September (meer inligting hieronder)
  3. Jy kry ‘n ekstra inskrywing vir elke R500 wat jy spandeer

Hoe stuur ek my bestelnommer?

Jy kan dit op 3 maniere stuur:

Wat wen ek?

Jou styl-ervaring sluit in:

  • klere en bykomstighede uit die SARIE-winkel
  • ‘n persoonlike stylsessie met Chris Viljoen, spree se modedirekteur
  • ‘n haar- en grimeersessie
  • ‘n prettige fotosessie

Lees die terme en voorwaardes hier