fader_julie_sale
Het jy gehoor?

Winter-uitverkoping op die sarie.com-winkel!

Kort jy nog iets vir jou winterkas en die winkels is reeds vol somer-items? Wel, hier’s jou kans! En nog teen ‘n heerlike afslag ook! ]

Skoene, juwele, baadjies, hemde, handsakke, winterjasse, serpe, baadjies, rokke, en natuurlik daardie begeerlike winterstewels. Kom kyk self en loer ook hoe dit in ons spesiale aanlyntydskrif gewys word. 

Die uitverkoping sluit 12 Julie. En onthou, aflewering kos slegs R35 of is gratis vir aankope bo R1 500! (Aflewering in Namibië kos R350)

NEEM MY NA DIE WINKEL TOE!

  • SUZETTE PLEKKER

    WANNEER GAAN DIE MISS JONES HEMP BESKIKBAAR WEES? WIL DIT NIE GRAAG MIS NIE!