Aanlyn koop

Deur Amaria Carstens, SARIE Maart 2010

In die era waarin ons leef kan tegnologie nogal skrikwekkend wees – maar ook absoluut fantasties.

Fantasties veral vir diegene wat nie daarvan hou om van winkel tot winkel te stap en skoene aan te pas nie. Zoom bied kliënte nou die geleentheid om skoene aanlyn te koop. Versier vanaf 15 Maart 2010 jou modieuse voete in die nuutste trends. 'n Bonus: Vir slegs Maart en April 2010 is verskeping gratis!

Skakel 021 510 4707 of besoek www.zoomfootwear.co

Zoom se verskeidenheid skoene

  • Foto van Zoom

Galery

  • Stewels vir winter 2010
  • Zoom se verskeidenheid