AUDI Joburg Fashion Week 2010: Agter die skerms
Foto’s: verskaf deur http://afi.sdr.co.za Galery
Dit is die 4de jaar dat die AUDI Joburg Fashion Week top- Suid-Afrikaanse mode-ontwerpers die kans gee om hul nuwe herfs- en winterreekse te vertoon - vanjaar vanaf 20 tot 23 Januarie 2010 by die Sandton-Konferensiesentrum.
Jy kan uitsien na ontwerpers soos:
Karen Millen (Britse ontwerper)
Wild Fig and August (debutante op die AJFW - jong, vroulike ontwerpe)
Doreen Southwood en Abigail Keats (opkomende ontwerpers)
Heni (Hy't groot naam gemaak by die ARISE Africa Fashion Week in Junie laasjaar)
Hip Hop, David Tlale, Carducci Womens' (gevestigde ontwerpers)
Stefania Morland
Kyk na Survivor-deelnemer Craig Jacobs se ontwerpe
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Verwante artikels
-
Agter die skerms met Hanna Grobler
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 2
Hier vertel Fanie meer oor die Hanna Grobler wat hy jare gelede al ontmoet het...






























Kommentaar