As die skoen pas

Deur Amaria Carstens, SARIE - Februarie 2010

Net soos elke vrou se liggaamsbou nie dieselfde is nie, so verskil ook die vorm van hul voete.

Nou het Woolworths 'n nuwe reeks skoene bekend gestel, wat wyer is, spesiaal vir diegene met breër voete. Van balletstylskoene en hakke tot stewels is beskikbaar in hierdie modieuse reeks.

Pryse wissel van R250 tot R399.

Vir meer inligting, kontak 0860 100 987 of besoek www.woolworths.co.za.

  • Foto van Woolworths

Galery

  • Puntskoen met hakbandjie
  • Balletstylskoen
  • Enkelstewel

Kommentaar

  • ek is opsoek na ;n organisasie of persone wat kan help . As gevolg van 'n ongeluk dat my seun n nommer 6 skoen regs en nommer 8 skoen links. is daar iemand wat die ander twee skoene kan gebruik kontak sarie 083 5021181 dankie

    9de Aug. 2011, 14:56

Web Development by FormFunction