Twilight-ster is nuwe gesig vir Calvin Klein-onderklere
In die 90's het Kate Moss en Mark Wahlberg beroemd geword in Calvin Klein se skrapse ondergoed. Nou is dit die Twilight mooi mense...
En nou is dit Kellan Lutz (Emmet) van die Twillight Saga, Spaanse tennisspeler Fernando Verdasco en Zoe Saldana (Neytiri in Avatar) se beurt as die nuwe gesigte van Calvin Klein se onderklere-reeks.
Calvin Klein se basiese onderklere (van R120 per item) is nou ook by uitsoek-takke van Edgars, Foschini, Markham en Stuttafords kry.
Vir meer inligting, skakel (021) 590 6630
Hier is 'n onderhoud met Kellan Lutz
- Foto van Calvin Klein
Verwante artikels
-
Guess-model Candice Boucher verklap: Sexy is...
Top Suid-Afrikaanse model, Candice Boucher, verklap wat haar daardie sensasie laat ervaar.
-
Ontmoet Bella en Edward van Twilight se 'dogtertjie'
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 1
Die verfilming van die vierde en finale boek van die Twilight-saga, Breaking Dawn, het reeds begin. En hier is die eerste foto’s van Bella en Edward se 'dogtertjie', Renesmee Cullen, die half-vampier-half mens, gespeel deur die oulike Mackenzie Foy (10).
-
Robert Pattinson se nuwe fliek saam met bekende aktrise
SARIE - Desember 2010
Die Twilight-ster, Robert Pattinson, speel in 'n nuwe fliek.
-
The Good Wife-aktrise nuwe gesig van L'Oréal
SARIE September 2010
Julianna Margulies, Emmy-wenner vir haar rol in die treffer-TV-reeks The Good Wife, is pas aangewys as die nuwe gesig van skoonheidshuis, L'Oréal Paris se teenverouderingsvelsorgreeks, RevitaLift.
-
VIDEO: Elma Postma in Hannon se parfuumadvertensie
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 5
Glam Guru, Hannon, het die pragtige Elma Postma, tans aanbieder van Boer Soek 'n Vrou, gekies as die gesig vir sy Hannon-parfuumreeks, Be Glam by Day en Be Glam by Night.






















Kommentaar