Jean Paul Gaultier raak hoog

Deur Amaria Carstens, SARIE Julie 2010

Die modeontwerper Jean Paul Gaultier volg in die voetspore van die ontwerper Vivienne Westwood en het ook 'n skoen vir die Melissa-reeks ontwerp.

Hy beskryf dié hakskoen van 10 cm hoog (R1 590) van plastiek en deursigtige plastiek as 'n mengsel van sensualiteit en elegansie.

Kontak 021 424 3846  vir meer inligting.

  • Foto van Melissa

Verwante artikels

  • Vivienne Westwood in plastiek!

    Vivienne Westwood in plastiek!

    SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1

    Die kenmerkende soet geur van die Melissa-skoenreeks se "Jellie"-skoene, wat van plastiek gemaak word, het selfs ontwerper Vivienne Westwood geïnspireer.

Web Development by FormFunction