Jeans van die sterre
'n Dekade lank was dit slegs in die buiteland beskikbaar. Nou is die gesogte premium-jeans 7 For All Mankind in Suid-Afrika!
Hierdie jeans (vanaf R3 999) is 'n gunsteling van Hollywood-sterre soos Angelina Jolie, Cameron Diaz, Ben Affleck en Jake Gyllenhaal. Dis beskikbaar in klassieke snitte soos stewelpyp en reguitpyp, asook meer modieuse style soos nousluitende pype, kêreljeans en hoë-middellyfjeans.
7 For All Mankind is landwyd beskikbaar by
Fabiani, Infinite 63, Hydraulics, The Xseption, BU, Mankind, Lulalu's, Republik, Habits, Sesto Senso, Peach en Geri
Skakel 011 447 2621 of besoek www.7fam.co.za vir meer inligting.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd