Stella McCartney loods haar kinderreeks

Deur Michelle Els, SARIE - November 2010

Nóg 'n internasionale ontwerper loods 'n klerereeks vir trendy spruite.

Stella McCartney Kids (ja, die dogter van The Beatles-legende Paul McCartney) het gister (Woensdag 3 November) haar klerereeks op oorsese winkelrakke verwelkom.

McCartney oor die reeks: "Ek wou 'n reeks ontwerp met basiese items wat gemaklik genoeg is sodat die pret en sorgeloosheid van die kinderlewe nie ingeboet word nie."

Klere-items vir kinders tot 12 jaar kos tussen R184,68 en R1 458. Hopelik sien ons dit binnekort op eie bodem.

 

Te oulik!Ag moeder!In die kol!

Verwante artikels

  • Gucci-Gucci

    Gucci-Gucci

    SARIE - Augustus 2009

    Gucci is een van die begeerlikste handelsmerke in die wêreld van weelde.

  • Jennifer Lopez se tweeling: Die jongste gesiggies van Gucci!

    Jennifer Lopez se tweeling: Die jongste gesiggies van Gucci!

    SARIE - Oktober 2010

    Jennifer Lopez se tweeling is maar twee en 'n half en het reeds 'n groot modelkontrak losgeslaan!

  • Kampeer-modes is koel

    Kampeer-modes is koel

    SARIE - November 2010

    Of jy nou van kampeer hou of nie, die kampeerstyl is hoogmode dié somer. Dink aan khaki, gebleikte olyfgroen, taankleure en room.

  • Ma ís hier!

    Ma ís hier!

    SARIE - Desember 2010

  • Model Tanya van Graan se nuwe liefde

    Model Tanya van Graan se nuwe liefde

    SARIE - November 2010

    Aubrey Jonsson, 'n gereelde SARIE-fotograaf, en Tanya van Graan, aktrise, model en sangeres, is die afgelope vyf maande 'n paartjie.

  • Stella se stylvolle geur

    Stella se stylvolle geur

    SARIE Oktober 2011

    Mode en skoonheid kom bymekaar met ’n beperkte uitgawe van die modeontwerper, Stella McCartney, se parfuum – STELLA

  • Top-5 besighou-boeke vir kinders

    Top-5 besighou-boeke vir kinders

    SARIE September 2010

    Ma wat kan ek doen? Ek is verveeld.” As jy moeg is om hierdie rympie uit jou kind se mond te hoor, dan het ek dié week vir jou die antwoord.

  • ‘My ma maak my mal’ - Hier's raad

    ‘My ma maak my mal’ - Hier's raad

    SARIE - November 2010

    Jy is lankal uit die huis - maar jou ma kritiseer steeds jou klere, jou keuses, jou loopbaanbesluite. . . Deur ’n oorheersende ma reg te hanteer kan jy self groei.

Galery

  • Te oulik!
  • Ag moeder!
  • In die kol!

Kommentaar