Winter 2010: Mode-trends uit Berlyn
Foto’s: Johan Wilke Galery
Duitse stylvolle presisie word gevier op die modefront–dis ’n raakvat-winter.
WENK:
*'n Glansryke aandvoorkoms vra goue juweliersware by joumilitêre baadjie.
*Items met klinknaels gee jou daardie hard edge-gevoel.
*Belê nou in kakie wat jou kan deurdra tot somer 2010/2011.
Beige leerbelt met klinknaels
R390
Jo Borkett
Kry jou nuutste winter trends in jou Mei 2010 uitgawe van SARIE
Inspirasie van oorsee:
Phillip Lim se herfs 2009 - winter 2010-reeks tydens New York modeweek.
- Assistent Andrea Smith
- Hare Jeanette Genis
- Grimering Algria Ferreira
Verwante artikels
-
Die militêre trui vir 'n altyd 'hip'-voorkoms
SARIE - Mei 2010
'n Rok-en-stewel-kombinasie is 'n nuwe aanslag tot die militêre voorkoms. Saam met 'n spanbroek of ondeurigtige kouse lyk dit ook wunderbar.
-
Dra 'n rooi serp saam met 'n militêre trui
SARIE - Mei 2010
Rooi bykomstighede is altyd 'n treffer by die militêre styl.
-
Jou militêre trui saam met jou jean
SARIE - Mei 2010
Vir naweekgemak is jeans in die kol saam met enige militêre item.
-
Kampeer-modes is koel
SARIE - November 2010
Of jy nou van kampeer hou of nie, die kampeerstyl is hoogmode dié somer. Dink aan khaki, gebleikte olyfgroen, taankleure en room.
-
Modetrends: Winter 2010
SARIE - Mei 2010
Met die allergrootste sokkertoernooi op ons voorstoep kry ons klerekaste ook dié winter woema van regoor die wêreld.
-
Wat jy nie van Errol Arendz geweet het nie
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 3
Mode-ontwerper Errol Arendz verklap 5 dinge wat jy nie van hom geweet het nie...
-
Winter 2010: Mode-trends uit Kaapstad
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
Ons bly nie verniet in die land van die groot 5 nie! Wees Kaatjie van die baan in gesofistikeerde luiperdvelmotiewe.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Milaan
SARIE - Mei 2010
Mamma mia! Vroulike styl is hoog mode en die paparazzi se kameras flits dag en nag.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Moskou
SARIE - Mei 2010
Die Rooiplein se ysigheid vra luukse teksture soos fluweel en kunspels vir ’n glansryke, bont winter.
-
Winter 2010: Nuutste mode-trends uit Sydney
SARIE - Mei 2010
’n Stad vir speel, maar ook vir styl. Steel die kollig met struktuur en sterk skouers.

























Kommentaar