Winter 2010: Mode-trends uit Milaan
Mamma mia! Vroulike styl is hoog mode en die paparazzi se kameras flits dag en nag.
WENKE:
*Kies eenvoudige items soos potloodrompe en hofskoene met interessante teksture.
*Dié styl is tydloos - al is dit soms vir 'n seisoen nie hoogmode nie, sal dit altyd terugkeer.

Blougroen rondetoon-hakskoene van kuns-blinkleer met blom-detail
R265
RAGE
Kry jou nuutste winter trends in jou Mei 2010 uitgawe van SARIE
Inspirasie van oorsee:
Salvatore Ferragamo se herfs 2009 - winter 2010-reeks tydens Milaan modeweek.
- Foto van Simon Deiner/SDR Photo
Verwante artikels
-
'n Kantromp vir 'n altyd klassiek-voorkoms
SARIE Julie 2010
Dra dit stylvol in die koue saam met ’n oorslaanjas wat ’n voller figuur vlei.
-
'n Klassieke voorkoms vir 'n blompatroon rok
SARIE - Mei 2010
Vir geniepsige winterdae is handskoene van leer of sweedsleer die ideale afronding.
-
Dra 'n oopknooptrui saam met jou blomrok
SARIE - Mei 2010
Fyn breistowwe soos oopknooptruie is onontbeerlik vir die vroulike styl.
-
Dra handskoene saam met jou kantromp
SARIE Julie 2010
Dra hakskoene en handskoene by ’n kantromp as jy die dag elegant voel.
-
Dra klinknael-detail op 'n vroulike wyse
SARIE - Mei 2010
As jy voel die voorkoms is 'n tikkie té korrek vir jou, gee dit woema met kliknael-detail en leer.
-
Kampeer-modes is koel
SARIE - November 2010
Of jy nou van kampeer hou of nie, die kampeerstyl is hoogmode dié somer. Dink aan khaki, gebleikte olyfgroen, taankleure en room.
-
Modetrends: Winter 2010
SARIE - Mei 2010
Met die allergrootste sokkertoernooi op ons voorstoep kry ons klerekaste ook dié winter woema van regoor die wêreld.
-
Wat jy nie van Errol Arendz geweet het nie
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 3
Mode-ontwerper Errol Arendz verklap 5 dinge wat jy nie van hom geweet het nie...
-
Winter 2010: Mode-trends uit Berlyn
SARIE - Mei 2010
Duitse stylvolle presisie word gevier op die modefront–dis ’n raakvat-winter.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Kaapstad
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
Ons bly nie verniet in die land van die groot 5 nie! Wees Kaatjie van die baan in gesofistikeerde luiperdvelmotiewe.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Moskou
SARIE - Mei 2010
Die Rooiplein se ysigheid vra luukse teksture soos fluweel en kunspels vir ’n glansryke, bont winter.
-
Winter 2010: Nuutste mode-trends uit Sydney
SARIE - Mei 2010
’n Stad vir speel, maar ook vir styl. Steel die kollig met struktuur en sterk skouers.

























Kommentaar