Winter 2010: Nuutste mode-trends uit Sydney
’n Stad vir speel, maar ook vir styl. Steel die kollig met struktuur en sterk skouers.
WENKE:
* Dra minstens een item in 'n helder kleur.
* Grafiese bykomstighede rond dié voorkoms af.
* Dis 'n minimalistiese styl - kies net een sterk juweliersitem.

Horlosie aan wit leerbandjie
R1 799
Nixon
Kry jou nuutste winter trends in jou Mei 2010 uitgawe van SARIE
Inspirasie van oorsee:
Jil Sander se herfs 2009 - winter 2010-reeks tydens Milaan modeweek
- Assistent Andrea Smith
- Foto van Simon Deiner/SDR Photo
Verwante artikels
-
'n Potloodromp vir 'n altyd 'hip'-voorkoms
SARIE - Mei 2010
'n Bedrukte of gestreepte top saam met 'n gestruktureerde romp is nommerpas vir op kantoor.
-
'n Swart baadjie en jou potloodromp
SARIE - Mei 2010
'n Klassieke swart baadjie is perfek om 'n ander gestruktureede item af te rond.
-
Kampeer-modes is koel
SARIE - November 2010
Of jy nou van kampeer hou of nie, die kampeerstyl is hoogmode dié somer. Dink aan khaki, gebleikte olyfgroen, taankleure en room.
-
Modetrends: Winter 2010
SARIE - Mei 2010
Met die allergrootste sokkertoernooi op ons voorstoep kry ons klerekaste ook dié winter woema van regoor die wêreld.
-
Ooptoonhakke saam met 'n potloodromp
SARIE - Mei 2010
Slangvel-bykomstighede gee tydlose stylvolheid 'n moderne aanslag.
-
Wat jy nie van Errol Arendz geweet het nie
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 3
Mode-ontwerper Errol Arendz verklap 5 dinge wat jy nie van hom geweet het nie...
-
Winter 2010: Mode-trends uit Berlyn
SARIE - Mei 2010
Duitse stylvolle presisie word gevier op die modefront–dis ’n raakvat-winter.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Kaapstad
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
Ons bly nie verniet in die land van die groot 5 nie! Wees Kaatjie van die baan in gesofistikeerde luiperdvelmotiewe.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Milaan
SARIE - Mei 2010
Mamma mia! Vroulike styl is hoog mode en die paparazzi se kameras flits dag en nag.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Moskou
SARIE - Mei 2010
Die Rooiplein se ysigheid vra luukse teksture soos fluweel en kunspels vir ’n glansryke, bont winter.

























Kommentaar