Sonbrille teen borskanker
In Oktober val die kollig op borskanker en Oakley het besluit om twee sonbrille spesiaal vir hierdie maand te ontwerp.
Daar is die meer stylvolle Dangerous-sonbril (R2 600) vir die modieuse vrou, en vir diegene wat hou van sport en aksie in hul lewe, die Commit-sonbril (R2 050).
Vir meer inligting oor die sonbrille, kontak 041 501 0207.
- Foto van Oakley
Verwante artikels
-
"Daar's 'n knop in my bors. Wat nou?!" - Sarie.com-blogger vertel
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 51
Sarie.com-gebruiker, Minette Stone, blog oor haar borskanker. "Dit wys ons net weer, kanker is nie jou speelmaatjie nie, jy moet vir geen oomblik dink jy het dit oorwin nie."
-
"My vrou het borskanker" - man vertel
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
-
'n Dokter met borskanker
SARIE - Oktober 2009
-
Hoe't jy gevoel toe... Romanz jou liedjie opneem?
SARIE - September 2009
’n Liedjieskrywer van George, Adri van Nieuwenhuizen, het die liedjie “Journey of Hope” geskryf vir die jaarlikse Journey of Hope-veldtog.
-
My nuwe bors ná kanker
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 1


















Kry jou SARIE oral, enige tyd