Het jy gehoor?
-
Dié kurwes is 'n Oscar werd
SARIE Februarie 2012
Die modes van die jare 50 en 60 is daarvoor bekend dat hulle die vroulike vorm beklemtoon het. Hollywood vier weereens dié modes in rolprente soos die Oscar-benoemde The Help.
-
Moet-sien-modevideo van Burberry
SARIE Februarie 2012
Hier's die video-hoogtepunte van die bekendstelling van die Burberry Prorsum-vrouereeks vir herfs/winter 2012 in London op Maandag 20 Februarie. Kyk net die ongelooflike einde!
-
Voller figure op loopplank in NY
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 9
Tussen die supermaer modelle en die petite ontwerpe by vanjaar se New York-modeweek, is die voller vrou ook gevier met die bekendstelling van Bare Necessities se Bare Plus-onderklerereeks. Só berig www.reuters.com.
-
SA model Katryn Kruger 'n sensasie in Parys
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Jy’t haar eerste in SARIE gesien! Die jong Kaapse model Katryn Kruger is ’n sensasie in Parys, waar sy pas met een van die grootste komplimente in die modewêreld vereer is.
-
SARIE-winkel: Só koop jy
SARIE April 2012
Het ons aanlyn-tydskrif jou geïnspireer? Hier’s 5 maklike stappe om te klik en koop.
-
Vere en voëls in die mode: Iets om oor te kwetter
SARIE Januarie 2012
Asemrowend glansryk of oulik en prettig: Maak van dié trend wat jou pas!
-
Matriekafskeidrok-wenner 2011 - foto's
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 10
Meer as 700 inskrywings, ’n SARIE-paneel van 14 – onder wie ons 2011-Voorbladgesigwenner, Alrie Velleman – honderde kommentare op sarie.com en Facebook... en uiteindelik nét 1 wenner! Sy is Helène Herholdt, oudleerling van die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad.
-
Kaapse model in Prada se nuwe advertensieveldtog
SARIE Januarie 2012
Katryn Kruger, die Afrikaanse meisie van Durbanville, pryk tussen top internasionale modelle in Prada se splinternuwe advertensieveldtog.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd