Het jy gehoor?

  • Sportiewe sonbrille

    Sportiewe sonbrille

    SARIE - April 2009

    Oakley het pas hul nuwe reeks sonbrille bekend gestel met Roxy Louw as die gesig van die vrouereeks.

  • Die horlosie op elke bekende arm

    Die horlosie op elke bekende arm

    SARIE - April 2009

    Toywatch is die horlosies wat glansmense se arms tans vol staan.

  • Sterre se serpe

    Sterre se serpe

    SARIE - April 2009

    Bekendes soos Sienna Miller, Madonna & Sarah Jessica Parker is ook almal verlief op serpe.

  • Son op ons arms

    Son op ons arms

    SARIE - April 2009

    As jy daarvan hou om met jou hande en arms te gesels, sal dié nuutjie beslis die oog vang. Fossil het 'n horlosie ontwerp wat soos 'n outydse sonwyser werk.

  • Oulike sleutelhouers

    Oulike sleutelhouers

    SARIE - Maart 2009

    Hierdie katjie is te oulik vir woorde! Gucci, wat bekend is vir hul handsakke, het nou ook ’n paar skattige katjie-sleutelhouers.

  • Van Namibië tot NY

    Van Namibië tot NY

    SARIE - Maart 2009

    'n Afrikaanse meisie van Namibië maak groot naam in die internasionale modewêreld.

  • Natuurlike vesels

    Natuurlike vesels

    SARIE - Maart 2009

    Natuurlike vesels is groot modenuus dié jaar. Selfs die Verenigde Nasies het 2009 as die Jaar van Natuurlike Vesels verklaar.

  • Swierige serpe

    Swierige serpe

    SARIE - Maart 2009

    Syserpe is terug! Dit was een van die opvallendste bykomstighede by die Dolce & Gabbana herfs-winter-2008-2009 mode-versameling in Milaan.

  1. 1
  2. 13
  3. 14
  4. 15
  5. 16
  6. 17
  7. 18
  8. 19
  9. 20
  10. 21