Het jy gehoor?
-
Nóg 'n oorsese modenaam tref die Kaap
SARIE - Desember 2010
Uiteindelik bekoor nóg ’n Australiese klere-handelsmerk, Forever New, ook die Wes-Kaap.
-
Matriekafskeidrok-finaliste: Hier's jou top-5
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 193
Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale-redakteur, het onlangs die top-10 finaliste van sarie.com se matriekafskeidrok-wedstryd aangewys. Vyf inskrywings het reeds uitgeval, maar hier's jou top-5
-
'Township'-modes kom stad toe
SARIE - Desember 2010
Modes geïnspireer deur die unieke ritme en passie van SA se townships.
-
Kampeer-modes is koel
SARIE - November 2010
Of jy nou van kampeer hou of nie, die kampeerstyl is hoogmode dié somer. Dink aan khaki, gebleikte olyfgroen, taankleure en room.
-
Rokkies met lewenslus
Totem is 'n Brasiliaanse modereeks wat eksklusief te kry is by Purr, 'n unieke boetiek in Lifestyle on Kloof, Kloofstraat 50, Kaapstad.
-
Sandale vir ’n goeie doel
SARIE - Oktober 2010
Stap dié somer in styl uit met Ipanema-sandale, wat ’n besliste stelling sal maak by elke somer-uitrusting.
-
Parlotones-sneaker
SARIE - November 2010
Wees kommerkoel in jou swart en rooi sneakers, geïnspireer deur die gewilde SA rockgroep The Parlotones.
-
Stella McCartney loods haar kinderreeks
SARIE - November 2010
Nóg 'n internasionale ontwerper loods 'n klerereeks vir trendy spruite.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd