Raai watter Binnelanders-akteur hou sy lyf model by 2010-Afrika-modeweek?
Foto’s: Simon Deiner / SDR Photo Galery
Nou, ja! Wie sou kon raai...?
Die sexy akteur Dawid Minnaar van Binneland Sub Judice is 'n model vir Noir se mansreeks by vanjaar se Afrika Modeweek by die Sandton Konvensiesentrum in Johannesburg.
En Bafana Bafana-sokkerster Matthew Booth se vrou, Sonia, was ook op die loopplank in 'n fantasie-skepping van David Tlale.
Verwante artikels
-
Bekende aktrise-model se blog is tops ter wêreld
SARIE Julie 2010
Kim Kardashian is op 25 Junie 2010 in Los Angeles deur Sony Ericsson en Celebuzz.com met die Digital Supernova-prys bekroon vir haar webblad wat tans alle ander sterre van haar kaliber uitstof, berig Tradingmarkets.com.
-
Fanie gesels met Michelle Pienaar, Binneland Sub Judice se Yvette
SARIE September 2010
Sy het bekend geword nadat sy 'n Egoli-wedstryd in SARIE gewen het. Toe verdwyn sy 'n ruk om ma te word van Joshua Peter Crosson, nou 9 maande oud. Haar terugkeer na TV is as Yvette Stuurman in die sepie Binneland Sub Judice.
-
Kate Moss - 20 jaar 'n supermodel
SARIE - Februarie 2010
Kate Moss - 'n super-supermodel (al vir 62% van haar lewe!). Tog het sy besluit om nooit 'n filmster, rock-ster of die presidentsvrou te word nie.
-
Ontmoet model en aktrise Charlbi Dean Kriek
SARIE Januarie 2010
Hou haar dop! Sy's beslis een van SARIE se inspireerders vir 2010.
-
Só lyk top-modelle sonder grimering
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 1
Hulle is beeldskoon: vlekkelose vel, mooi wangbene, donker oë en volronde lippe. Hulle is top-modelle, en daar's 'n rede waarom hulle op al wat 'n loopplank is, pronk.
















Kommentaar
Carla het gesê:
sjoe!! Hy lyk beslis goed vir sy ouderdom!! Ek's bly om te sien modeweek gebruik iemand bietjie ouer! My ma sal nou hiervan hou! :-)
22ste Feb. 2011, 14:06Amanda het gesê:
Dis 'n verrassing. Niks mooiers as 'n man mooi na homself kyk nie. Nie almal van sy ouderdom lyk so goed soos David nie. Nogal sexy!
2de Jul. 2010, 17:11