Sangeres transformeer vir nuwe voorblad - wat dink jy?
Katy Perry het pas op die voorblad van Interview-tydskrif verskyn, maar 'n mens moet fyn kyk om te sien dat dit werklik sy is...
Waar's die blou hare en die helderkleurige grimering heen? Katy Perry het dié keer vir 'n sexy nuwe styl gegaan, en dit pas haar goed!
In 'n glans-bra, kandelaar-oorbelle en 'n paar swart handskoene het sy behoorlik geskitter voor fotograaf Mikael Jansson se lens.

Die onderhoud verskyn eers môre, en Perry gesels glo oor haar familielewe en loopbaan.
Hou jy van Katy Perry se nuwe stylvoorkoms?
Bron: www.people.com
Verwante artikels
-
Bekendes se nuwe haarstyle
SARIE Desember 2011
Dit is die seisoen van verandering in Hollywood, veral as dit by haarstyle kom. Is jy ook lus vir 'n nuwe voorkoms?
-
FOTO'S: Kinderster word mooi groot
SARIE April 2012 | Kommentaar: 3
Die aktrise Dakota Fanning het 11 jaar gelede ’n gróót kinderster-rol in die fliek I am Sam losgeslaan. Sy's nou 18, en lyk ongelooflik op die voorblad van Wonderland
-
Katjie Katy Perry se eerste geur















Kommentaar
Paula Vorster het gesê:
Sy lyk soos Amy Winehouse! Wow!
1ste Mar. 2012, 22:32Paula Vorster het gesê:
Sy lyk soos Amy Winehouse! Wow!
1ste Mar. 2012, 22:30Wilma de Wet het gesê:
Ek dink Katy Perry lyk verskriklik mooi in die foto op Interview se voorblad!!!!!!
1ste Mar. 2012, 22:27