Kampeer-modes is koel
Foto’s: www.elle.co.uk Galery
Of jy nou van kampeer hou of nie, die kampeerstyl is hoogmode dié somer. Dink aan khaki, gebleikte olyfgroen, taankleure en room.
Kampeer is deesdae koel en bonop sakpas vir die resessie. Hulle noem dit ewe "glamping", 'n kombinasie van twee uiterstes: glamour en camping. Oftewel glamorous camping! Om in styl met glans te kampeer!
Laat die natuur dus jou kleurpalet bepaal en kampeer-styl-advertensieveldtogte van modehuise soos Burberry en Louis Vuittonjou klerekas inspireer.
Lyk kampeer-koel die somer - al kampeer jy nie!
Verwante artikels
-
Helder grimering is mode dié winter
SARIE - Junie 2009
Helder kleure neem die wind uit winter se seile.
-
Johannesburg Modeweek: Kyk watter trends steek kop uit!
SARIE - Maart 2011
Modes kom en gaan, soos die seisoene. Maar in die mode wil ons wees! Want dis mos lekker om op hoogte te bly met die nuutste tendense.
-
Michelle Els blog: Ballet-styl is 'n groot trend!
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 2
Mode bring die nostalgie van ons mooiste kindertye terug met die ballet-styl.
-
Mode wat die planeet beskerm
SARIE - November 2009
Die ontwerpe van die Ipanema Gisele Bündchen-sandale (vanaf R160) vir somer 2009 is geïnspireer deur die lewensiklus van water.
-
SA se eie Hollywood - Boss stel nuwe modes bekend
SARIE - Desember 2010
In die pikgitswart van die nag en Boss Black-gewaad het die sterre verskyn en SARIE was daar. Ons mode-assistent, Andrea Smith, het skouers geskuur met SA se eie Who's who.
-
SA-mode vier Barbie se verjaardag
SARIE - Junie 2009
Barbie het op 9 Maart haar 50ste bestaansjaar gevier, en daar word regoor die wêreld partytjies vir dié bekende pop gehou.
-
Stella McCartney loods haar kinderreeks
SARIE - November 2010
Nóg 'n internasionale ontwerper loods 'n klerereeks vir trendy spruite.
-
Wenner van die hoogmode harem-broek
Geluk aan Heila Cato!
-
Winter 2010: Mode-trends uit Berlyn
SARIE - Mei 2010
Duitse stylvolle presisie word gevier op die modefront–dis ’n raakvat-winter.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Kaapstad
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
Ons bly nie verniet in die land van die groot 5 nie! Wees Kaatjie van die baan in gesofistikeerde luiperdvelmotiewe.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Milaan
SARIE - Mei 2010
Mamma mia! Vroulike styl is hoog mode en die paparazzi se kameras flits dag en nag.
-
Winter 2010: Mode-trends uit Moskou
SARIE - Mei 2010
Die Rooiplein se ysigheid vra luukse teksture soos fluweel en kunspels vir ’n glansryke, bont winter.
-
Winter 2010: Nuutste mode-trends uit Sydney
SARIE - Mei 2010
’n Stad vir speel, maar ook vir styl. Steel die kollig met struktuur en sterk skouers.






















Kommentaar