Vroeë inspirasie
Plaaslike ontwerpers Jacques van der Watt en Danica Lepen van Black Coffee het groot opslae gemaak by die New York-modeweek.
Hulle het hul winter-reeks vir 2011 bekend gestel en die internasionale pers en modekenners baie beïndruk. Hier is 'n voorsmakie van wat om te verwag vir volgende winter.
"Intriguing interpretation of the classic winter coat - re-imagined as cocoon-like shells draped over the body, cinched and layered at the waist, or rouched from behind in precise, almost couture-like pleats." – David Kaufman, Wallpaper
"Cocoon-style coats pleated and folded in many ingenious ways." – Michael Roberts, Vanity Fair
"Oversized coats with quilted geometric designs inspired from African masks." – Willa Plank, Wall Street Journal
* Skakel 011 482 9148 vir meer inligting of besoek www.blackcoffee.co.za
- Foto van Black Coffee
Verwante artikels
-
Black Coffee by New Yorkse Modeweek 2010
SARIE - Februarie 2010
Die herfs/winter 2010-reeks van plaaslike ontwerpers Jacques van der Watt en Danica Lepen van Black Coffee is tans by die Mercedes-Benz Modeweek in New York te sien.



















Kry jou SARIE oral, enige tyd