Modetrends: Winter 2010

Deur Amaria Carstens, SARIE - Mei 2010

Met die allergrootste sokkertoernooi op ons voorstoep kry ons klerekaste ook dié winter woema van regoor die wêreld.

Ons maak sjiek, vroulike styl uit Milaan ons eie, kyk na Berlynse vroue se deftigheid en na wat hulle in Sydney  op kantoor dra en bewonder die weelderige teksture waarop Moskou se vroue verlief is. En les bes wil ons ook egte  Kaapstad-sjarme aan eie lyf voel! Vind ’n wêreldstyl wat jou  persoonlikheid weerspieël en kies ryk tekstuur of sterk ontwerp-detail – dan’s jy in die mode-kol!

Karen Millen se winter 2010-reeksSoul Child se winter 2010-reeks

Agter die skerms!

Kyk na die agter-die-skerms-aksie by ons mode-fotosessies 

Verwante artikels

Galery

  • Amaria Carstens
  • Thula Sindi se winter 2010-reeks
  • Karen Millen se winter 2010-reeks
  • Soul Child se winter 2010-reeks

Kommentaar

Web Development by FormFunction