Matriekafskeid

Adel Dorfling

Ek het op Google gesearch vir ideas toe kom ek op ‘n wit trou rok af waarvan ek baie hou en het besluit om die rok te kies en net die kleur te verander na ‘n grys blou. Die rok het dadelik my aandag getrek omdat dit die bo kant beklemtoon en net ‘flowy’ uitgaan, dit het my nie lank gevat om te besluit dit is wat ek wil he nie.

 

Sien alle inskrywings

  • Karin

    Nogals moi!