Matriekafskeid

Adele Munnik

Ek was baie bevoorreg om my matriekafskeidrok by ons Mnr. en Mej. skool kompetisie te wên. Dis hoe Heinrich Greyling, deur wie my rok gemaak is, op my pad gekom het. Ons het rond geskarrel vir idees. Ek het agtergekom dat al die rokke waarvan ek gehou het deur dieselfde ontwerper, Elie Saab, gemaak is. Sy ontwerpe was die inspirasie vir my rok. Ons was gelukkig om op die smarraggroen Christian Dior materiaal af te kom. Ek het gevoel asof ek die rok gedra het en nie die rok vir my nie. Magic!

 

Sien alle inskrywings

  • Lindie Potgieter

    Stunning!! Die rok is ongelooflik mooi! En sy dra dit met grasie…

  • Hannes

    Wow, jy lyk amazing.

  • Mariska

    Sy lyk soos ‘n feeprinses 🙂

  • Lo-Mari

    Stunning rok! Ek hou baie van die agter kant!

  • Chené Kruger

    Ek is mal oor die rug detail. Jy lyk stunning.

  • Antoinette

    Pragtige kombinasie die groen en blond – well done!!

  • Karin de Gouveia

    Ongebleddielooflike rok! Stunning kleur en rug!

  • wian

    mooiste ooit! Bly sy was my metgesel! Perfekte aand gewees!

  • Lizelle Matthee

    Stunning verby!!!! Stem die groen en blond – uitstekende kombinasie! Love die rug detail. Kan nooit verkeerd gaan met Christian Dior!

  • Vicky Van Der Merwe

    Jy pragtig gelyk adellie, soos altyd, Die rok is regtig stunning!

  • Rynette van Vuuren

    Wow! Adele jy moes gewen het! Die kleur van jou rok is ongelooflik mooi, en pas absoluut perfek by jou blonde hare!