Matriekafskeid

Adri Jordaan

Ek het ‘n liefde vir kuns en toe ek die bostuk sien met ‘n Botticelli afdruk van die 1400’s, het ek geweet dis die rok waarmee ek my skoolloopbaan wil afsluit. Die rok is gemaak en gehuur by Immagika Creative Designs in Pretoria.Ek wou baie graag die ”vintage look” doen, en my rok het verseker by my tema ingepas. Vir my was my rok die mooiste, en ek het hom met grasie gedra !

 

Sien alle inskrywings

  • Dalene

    Pragtige rok! Mal oor die kunsmotief, dit sou verseker my keuse ook gewees het!

  • Cara-Jo Tredoux

    Dis besonders en baie oorspronklik, ek is self ‘n kunsliefhebber!

  • Elmien B

    Een van die mees oorspronklike rokke wat ek nog gesien het! Jy STRAAL behoorlik in die rok, Adri! Pragtig!

  • Bronwyn

    ongelooflik mooi!!

  • Lezaan Nel

    Definitief van die mooiste rokke!! Baie uniek. Jy is pragtig